Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Julie bl. 10
  • Die waarde van wysheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die waarde van wysheid
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Het “die wysheid van bo” ’n invloed op jou lewe?
    Kom nader aan Jehovah
  • Salomo se nederige en opregte openbare gebed
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Hulle het met hulle hande en hulle harte gebou
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Die wysheid van Salomo
    Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Julie bl. 10
Salomo hanteer die saak van die twee prostitute, en hulle albei sê dat hulle die ma van dieselfde babaseuntjie is.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Die waarde van wysheid

Salomo het Jehovah vir wysheid gevra (1Kn 3:7-9; w11 12/15 8 ¶4-6)

Dit het Jehovah bly gemaak omdat Salomo vir wysheid gevra het (1Kn 3:10-13)

Omdat God se wysheid vir Salomo waardevol was, het die nasie in veiligheid gewoon (1Kn 4:25)

’n Wyse persoon kombineer kennis met begrip en pas dit op praktiese maniere toe. Wysheid is waardevoller as goud (Spr 16:16). Ons kan wysheid verkry deur God daarvoor te vra, hom te vrees, nederig en beskeie te wees en ’n goeie studie van die Bybel te maak.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel