SKATTE UIT GOD SE WOORD
Salomo se nederige en opregte openbare gebed
Gedurende die tempel se inwyding het Salomo voor die volk uit sy hart tot Jehovah gebid (1Kn 8:22; w09 11/15 9 ¶9-10)
Salomo het Jehovah geloof en het nie die aandag op homself gevestig nie (1Kn 8:23, 24)
Salomo het met ’n nederige gesindheid gebid (1Kn 8:27; w99 1/15 17 ¶7-8)
Salomo stel ’n goeie voorbeeld, veral vir dié wat in die openbaar bid. Hoe ons gebed vir Jehovah klink, moet vir ons belangriker wees as hoe dit vir mense klink.