Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Mei bl. 7
  • “Jehovah kan vir u baie meer as dit gee”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Jehovah kan vir u baie meer as dit gee”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • “Vertrou op Jehovah julle God”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Vertrou op Jehovah – Wanneer?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Vind jy ten volle baat by God se Woord?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Dit is goed vir ons om bymekaar te kom
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Mei bl. 7

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Jehovah kan vir u baie meer as dit gee”

Amasia het huursoldate gekry om teen God se vyande te veg (2Kr 25:5, 6)

’n Man van God het vir Amasia gesê om die huursoldate huis toe te stuur (2Kr 25:7, 8; it-1-E 1266 ¶6)

Jehovah kon vir Amasia baie meer gee as enige geld wat hy verloor het (2Kr 25:9, 10)

Collage: ’n Jong suster dink aan twee verskillende lewenspaaie. 1. Sy spandeer tyd by die skool saam met ’n klasmaat wat nie ’n Getuie is nie; sy spandeer tyd saam met ’n ouer suster in die bediening. 2. Sy werk tot laat in die aand by haar sekulêre werk; sy is baie bly om met ’n teokratiese bouprojek te help. 3. Sy doen ’n aanbieding by die werk; sy hou ’n Bybelstudie met ’n vrou.

VRA JOU AF: ‘Watter persoonlike opofferings kan ek maak om meer in Jehovah se diens te doen? Watter seëninge sal ek ontvang as ek dit doen?’ – Mal 3:10; w21.08 30 ¶16.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel