Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 9
  • Hulle werk hard om ons te dien

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hulle werk hard om ons te dien
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Wys dat jy “gawes in die vorm van mense” waardeer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Reisende opsieners—medewerkers in die waarheid
    Jehovah se Getuies—Verenig in die uitvoering van God se wil wêreldwyd
  • Wedersydse aanmoediging vir almal
    Ons Koninkryksbediening—2007
  • ‘Paulus het God gedank en moed geskep’
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 9
Collage: ’n Kringopsiener besoek ’n gemeente. 1. Hy hou ’n velddiensreëling. 2. Hy vergader saam met die liggaam van ouermanne. 3. Hy werk saam met ’n jong broer in die velddiens.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hulle werk hard om ons te dien

Kringopsieners en hulle vrouens wys selfopofferende liefde aan dié vir wie hulle dien. Net soos almal van ons het hulle persoonlike behoeftes en voel hulle ook soms moeg, mismoedig en angstig (Jak 5:17). Maar elke week fokus hulle daarop om die broers en susters aan te moedig in die gemeente wat hulle besoek. Kringopsieners “verdien [beslis] dubbele eer”. – 1Ti 5:17.

Toe die apostel Paulus sy besoek na Rome beplan het om “die een of ander geestelike gawe” aan die gemeente daar oor te dra, het hy daarna uitgesien dat hulle “mekaar kan aanmoedig” (Ro 1:11, 12). Het jy al gedink aan hoe jy jou kringopsiener en sy vrou, as hy getroud is, kan aanmoedig?

KYK DIE VIDEO DIE LEWE VAN ’N KRINGOPSIENER IN AFGESONDERDE GEBIEDE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Op watter maniere wys kringopsieners en hulle vrouens selfopofferende liefde vir die gemeente?

  • Hoe het hulle pogings jou persoonlik gehelp?

  • Hoe kan ons hulle aanmoedig?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel