SKATTE UIT GOD SE WOORD
“As ’n man sterf, kan hy weer lewe?”
Daar is niks wat mense kan doen om die dood te vermy of om die dooies op te wek nie (Job 14:1, 2, 4, 10; w99 10/15 3 ¶1-3)
Die dooies kan weer lewe (Job 14:7-9; w15 4/15 32 ¶1-2)
Jehovah het nie net die krag om sy knegte op te wek nie, maar hy sien ook daarna uit om dit te doen (Job 14:14, 15; w11 3/1 22 ¶5)
DINK HIEROOR NA: Hoekom wil Jehovah sy lojale knegte graag opwek? Hoe laat dit jou oor Jehovah voel?