Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwfq artikel 11
  • Is Jehovah se Getuies ’n Amerikaanse sekte?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is Jehovah se Getuies ’n Amerikaanse sekte?
  • Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Soortgelyke materiaal
  • Christene en die hedendaagse mensegemeenskap
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • Jehovah se Getuies
    Redenering uit die Skrif
  • Vrae wat dikwels gevra word
    Ontwaak!—2010
  • Is Jehovah se Getuies ’n kultus?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
Sien nog
Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
ijwfq artikel 11
’n Groep gelukkige mense van verskillende lande

Is Jehovah se Getuies ’n Amerikaanse sekte?

Ons wêreldhoofkwartier is in die Verenigde State van Amerika. Maar ons is om die volgende redes nie ’n Amerikaanse sekte nie:

  • Party definieer ’n sekte as ’n groep wat van ’n gevestigde godsdiens weggebreek het. Jehovah se Getuies het nie van ’n ander godsdiensgroep weggebreek nie. Inteendeel, ons glo dat ons die Christelike godsdiens herstel het soos dit in die eerste eeu beoefen is.

  • Jehovah se Getuies voer hulle bediening in meer as 230 lande uit. Ongeag waar ons woon, ons is allereers getrou aan Jehovah God en Jesus Christus, nie aan die Amerikaanse regering of aan enige ander menseregering nie.—Johannes 15:19; 17:15, 16.

  • Al ons leringe is gebaseer op die Bybel, nie op die geskrifte van die een of ander godsdiensleier in die Verenigde State nie.—1 Tessalonisense 2:13.

  • Ons volg Jesus Christus, nie ’n menseleier nie.—Matteus 23:8-10.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel