Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/89 bl. 4
  • Belangrike kwessies in verband met testamente

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Belangrike kwessies in verband met testamente
  • Ons Koninkryksbediening—1989
Ons Koninkryksbediening—1989
km 3/89 bl. 4

Belangrike kwessies in verband met testamente

Jy wil dalk ’n afskrif van jou testament, in ’n geslote koevert, aan die gemeentelike sekretaris of ’n ander betroubare broer vir bewaring gee. Ingeval jy sterf, sal die broers vrye toegang tot jou testament hê en kan hulle verhoed dat ongelowige familielede teen jou wense gaan.

Meld duidelik in jou testament dat jy deur ’n bedienaar van Jehovah se Getuies begrawe wil word.

In gevalle waar Jehovah se Getuies van Suid-Afrika die begunstigdes is, moet die broers die Genootskap se Tesourierskantoor sonder versuim van die testateur se dood in kennis stel.

Alle gemeentelike sekretarisse het eksemplare van die Genootskap se vormbrief Information Regarding Gifts and Wills en enigiemand wat graag ’n testament wil opstel, kan daarby baat vind as hulle dit deurlees. (Kyk asseblief kmAF vir November 1988 vir nadere besonderhede.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel