Lied 145
Wees lankmoedig
1. In die verlede het God reeds getoon
Dat hy lank moedig ook is.
Hy was geduldig met mense wat hoon,
En met onregverdiges.
Hy het geduld met sy Israel gehad,
Ook met die mensdom daarna.
Dus vind die “ska pe”wat loop op sy pad
Dat hul Vader veel verdra.
2. As God,wat tot in die ewig heid leef,
Met ons lank moedig kan wees,
Moet ons lank moedigheid toon en vergeef;
Dis ’n vrug van God se gees.
Diévrug moet ons in die velddiens ook hê,
Taktvol is ons dan beslis.
Mag ons dus nooit impulsief dinge sê,
Maar wys dat ons ned’rig is.
3. Lankmoedigheid help om ander te win.
Dit maakook iedereen sterk,
In die gemeente en in die gesin,
Vir Jehovah God se werk.
Wys- heid en lief de,afkomstig van God,
Help ons lankmoedig te wees.
Maar onsmoet bly by ons God se gebod,
En hom vra vir heil’ge gees.