Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 121
  • Die waarheid wat mense vrymaak

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die waarheid wat mense vrymaak
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Die waarheid sal julle vrymaak”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • Christene aanbid met gees en waarheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • Volg die God van waarheid na
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Waarom na die waarheid soek?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 121

Lied 121

Die waarheid wat mense vrymaak

(Johannes 8:32)

1. Geïnspireerde profesie en wette van weleer

Dui saam ’n kosbaar’waarheid aan wat almal nou moet leer.

Die waarheid maak die mensdom vry en handel oor Gods Saad—

Hoe Jesus doen wat God verlang en hoe dit mense baat.

2. ‘Ek is die weg,die waarheid en die lewe’,sê die Seun.

Hy kom en dra ons sonde weg,hy sterf vir iedereen.

Hy maak sy God se naam bekend,bewys sy God het reg.

En eersdaags neem die Lam vir goed die bose stelsel weg.

3. Slegs deur Jehovah God se Seun word waarheid openbaar.

Dit leer dat ons nooit weer die dood of sonde sal ervaar.

Hy is die Saad van Abraham,die Een wat God vereer.

As KoningPriester heers hy nou;geen vyand kon dit keer.

4. Met waarheid wat geloof versterk,sal ons oor Jesus spreek.

Want ons is deeglik toegerus om skanse af te breek.

Die Messiaanse Koninkryk moet ons van harte dien.

Verhoog dit moedig wêreldwyd dat almal dit kan sien.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel