Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 131
  • Hang Jehovah ons God aan

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hang Jehovah ons God aan
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons kleef Jehovah aan
    Sing vir Jehovah
  • Selfbeheersing—’n vrug van die gees
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • “Jehovah ons God is een Jehovah”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
  • Groot God, Jehovah!
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 131

Lied 131

Hang Jehovah ons God aan

(Josua 23:8)

1. Ons dien slegs Jehovah,die God van alle deugde;

Uit sluitlike toewyding gee ons hom met vreugde.

Sy Woord sal ons hoop gee en al ons vrese stil.

Ons hang net een God aan en doen getrou sy wil.

Mag waarheid van God af ons harte immer vul.

2. Ons sien die vervulling van God se goeie woorde;

Gou heers daar weer vrede en rus in alle oorde.

Sy hemelse Koninkryk skep ’n paradys.

Dis hom wat ons aanhang,sy naam wat ons wil prys,

Want hy is ons God;hy’t sy liefde reeds bewys.

3. Ons lees dag en nag in sy Woord en hou sy wette.

Dit hoed ons teen Satan se talle bose sette.

Die waarheid van God af maak mense waarlik vry.

Sy wil en sy voorneme moet ons onderskei,

Wyl ware aanbidding by ons die voorkeur kry.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel