Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 September bl. 13
  • Hou Jehovah heeltyd in gedagte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hou Jehovah heeltyd in gedagte
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Jason Worilds: As jy Jehovah dien, kan jy net wen
    Die Bybel verander lewens
  • Wat sal Jehovah daarvan dink?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Waarom moet ek so siek wees?
    Ontwaak!—1997
  • Abraham—’n Man van geloof
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 September bl. 13

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hou Jehovah heeltyd in gedagte

Wanneer dit moeilik is om werk te kry, sukkel ons dalk om die Koninkryk en God se regverdigheid eerste in ons lewe te stel. Ons mag dalk in die versoeking kom om werk te aanvaar wat dit vir ons moeilik maak om Jehovah te dien of wat Bybelbeginsels skend. Maar ons kan seker wees dat Jehovah dié ondersteun “wat met hulle hele hart op hom vertrou” (2Kr 16:9). Niks kan ons liefdevolle Vader keer om ons te help en ons te gee wat ons nodig het nie (Ro 8:32). Daarom moet ons op Jehovah vertrou en ons lewe op sy diens gefokus hou wanneer ons besluite oor werk maak. – Ps 16:8.

KYK NA DIE VIDEO DOEN ALLES MET HART EN SIEL VIR JEHOVAH, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Toneel uit die video “Doen alles met hart en siel vir Jehovah”. Thomas sien hoe Jason weier om omkoopgeld by die werk te aanvaar.

    Hoekom het Jason geweier om omkoopgeld te aanvaar?

  • ’n Toneel uit die video “Doen alles met hart en siel vir Jehovah”. Jason gooi die vullis by die werk weg.

    Hoe is Kolossense 3:23 op ons van toepassing?

  • ’n Toneel uit die video “Doen alles met hart en siel vir Jehovah”. Jason hou ’n Bybelstudie met Thomas.

    Hoe het Jason se goeie voorbeeld Thomas geraak?

  • ’n Toneel uit die video “Doen alles met hart en siel vir Jehovah”. Jason en Thomas is klaar gewerk en betyds vir die vergadering.

    Laat toe dat Jehovah jou besluite en dade beïnvloed

    Hoe is Matteus 6:22 op ons van toepassing?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel