Hoe sal jy antwoord?
WAAR HET DIT GEBEUR?
1. Naby watter stad het hierdie wonderwerk plaasgevind?
Omkring jou antwoord op die kaart.
Nasaret
Safon
Adam
Jerigo
◆ Na watter “hemel” het Elia opgevaar?
․․․․․
◆ Waarom het Elisa twee dele van Elia se gees gevra?
․․․․․
◼ Vir bespreking: Wat leer jy uit Elisa se versoek?
WANNEER IN DIE GESKIEDENIS?
Trek ’n lyn van die prentjie na die korrekte jaartal.
29 G.J. 30 31 32 33 36
2. Lukas 3:1, 2
WIE IS EK?
5. My man se bevel sou my dood beteken het, maar my neef se raad het my lewe gered.
WIE IS EK?
6. Ek het in die tempel ingegaan voor ek een jaar oud was en het die volgende ses jaar daar gebly.
IN HIERDIE NOMMER
Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).
Bladsy 5 Kan jy iemand dwing om jou lief te hê? (Hooglied 8:․․․)
Bladsy 6 Wat sluit ware liefde in? (Kolossense 3:․․․)
Bladsy 13 Wanneer is Jesus op ’n spesiale en kragtige wyse as God se Seun verklaar? (Romeine 1:․․․)
Bladsy 27 Watter skadelike gevolge kan dit hê as ’n mens vrye teuels aan jou begeertes gee? (Romeine 1:․․․)
Prentejag vir kinders
Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.
(Antwoorde op bladsy 20)
ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
1. Jerigo.—2 Konings 2:4-11.
◆ Die atmosferiese hemel.—Die Wagtoring, 8/1/05, bl. 9.
◆ Hy het blykbaar ’n dubbele porsie gevra, soos dié wat aan die eersgebore seun gegee is.—Die Wagtoring, 11/1/03, bl. 31.
2. 29 G.J.—Die grootste mens wat nog geleef het,a hfst. 11.
3. 31 G.J.—Die grootste mens wat nog geleef het, hfst. 29.
4. 30 G.J.—Die grootste mens wat nog geleef het, hfst. 17.
5. Ester.—Ester 2:7, 17; 3:12, 13; 4:12-17; 8:3-8.
6. Joas.—2 Kronieke 22:11, 12; 23:20–24:1.
[Voetnoot]
a Uitgegee deur Jehovah se Getuies.
[Foto-erkenning op bladsy 31]
Boonste sirkel: Courtesy of London Ambulance Service NHS Trust; derde sirkel van bo af: Courtesy of Tourism Queensland