Inhoudsopgawe
15 Januarie 2012
© 2012 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. Alle regte voorbehou.
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS
27 FEBRUARIE 2012–4 MAART 2012
Ware Christene respekteer God se Woord
BLADSY 4 • LIEDERE: 113, 116
5-11 MAART 2012
Leer waaksaamheid by Jesus se apostels
BLADSY 9 • LIEDERE: 125, 43
12-18 MAART 2012
Leer uit ‘die raamwerk van die waarheid’
BLADSY 16 • LIEDERE: 107, 13
19-25 MAART 2012
Bring heelhartige offerandes aan Jehovah
BLADSY 21 • LIEDERE: 66, 56
26 MAART 2012–1 APRIL 2012
’n Koninklike priesterdom tot voordeel van die hele mensdom
BLADSY 26 • LIEDERE: 60, 102
DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS
STUDIEARTIKEL 1 BLADSYE 4-8
Hierdie artikel sal toon hoe opregte Christene deur die eeue heen daarna gestreef het om deur God se Woord gelei te word. Die bespreking vestig die aandag op ons jaarteks vir 2012.
STUDIEARTIKEL 2 BLADSYE 9-13
Hierdie artikel bespreek drie lesse oor waaksaamheid wat ons by die apostels en ander eerste-eeuse Christene kan leer. Hierdie studie moet ons meer vasbeslote maak om deeglik oor God se Koninkryk te getuig.
STUDIEARTIKELS 3, 4 BLADSYE 16-25
Die Mosaïese Wet het vereis dat die eertydse Israeliete by ’n aantal geleenthede offerandes aan Jehovah bring. Christene is nie onder hierdie Wet nie. Maar beginsels daarin bevat lesse oor die dankbare gesindheid wat Jehovah van sy hedendaagse aanbidders verwag, soos hierdie artikels sal verduidelik.
STUDIEARTIKEL 5 BLADSYE 26-30
Die mensdom se grootste behoefte is om met God versoen te word. Hierdie artikel bespreek hoe ’n koninklike priesterdom sal help om hierdie versoening te bewerkstellig, en dit verduidelik hoe ons daarby sal baat vind.
OOK IN HIERDIE NOMMER
3 Ja, dit is die studie-uitgawe!
15 Maak studietyd aangenamer en produktiewer
VOORBLAD: ’n Straatmark in San Cristóbal de las Casas, Mexiko. ’n Pionieregpaar wat Tzotzil leer praat het, getuig vir ’n inheemse gesin.
MEXIKO
BEVOLKING
108 782 804
VERKONDIGERS
710 454
VERTAALWERK
30 inheemse tale