Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 37:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En al sy seuns en al sy dogters het bly opstaan om hom te troos,+ maar hy het deurentyd geweier om hom te laat troos en gesê:+ “Want ek sal treurende na my seun in Sjeool afdaal!” En sy vader het oor hom bly huil.

  • Numeri 16:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Maar as Jehovah iets nuuts skep+ en die grond sy mond oopmaak en hulle verswelg+ met alles wat aan hulle behoort en hulle lewend in Sjeool afdaal,+ dan sal julle vir seker weet dat hierdie manne Jehovah met minagting bejeën het.”+

  • 1 Konings 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En jy moet ooreenkomstig jou wysheid handel+ en sy grys hare nie in vrede+ na Sjeool laat afdaal nie.+

  • Psalm 49:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Soos skape is hulle vir Sjeool bestem;+

      Die dood sal hulle as herder lei;+

      En die regskapenes sal hulle in die oggend in onderworpenheid hê,+

      En hulle gedaante sal wegteer;+

      Sjeool in plaas van ’n verhewe woning is vir elkeen.+

  • Psalm 89:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Watter man lewe daar wat die dood nie sal sien nie?+

      Kan hy aan sy siel ontkoming verskaf uit die hand van Sjeool?+ Sela.

  • Prediker 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag,+ want daar is geen werk of beplanning of kennis+ of wysheid+ in Sjeool,+ die plek waarheen jy gaan nie.+

  • Hosea 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Uit die hand van Sjeool sal ek hulle loskoop;+ uit die dood sal ek hulle verlos.+ Waar is jou angels, o Dood?+ Waar is jou vernietigende krag, o Sjeool?+ Medelye sal vir my oë verborge wees.+

  • Handelinge 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 want u sal my siel nie in Haʹdes laat nie, en ook sal u nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, verderwing sien nie.+

  • Openbaring 20:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die see het die dooies daarin gegee,+ en die dood en Haʹdes het die dooies in hulle gegee, en elkeen van hulle is volgens hulle dade geoordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel