16 Daarna het hy die voorwerpe wat op die tafel is, sy skottels en sy bekers en sy bakke en sy kanne waarmee drankoffers uitgegiet sou word, van suiwer goud gemaak.+
7 “En oor die toonbroodtafel+ moet hulle ’n blou doek uitsprei, en hulle moet daarop die skottels+ en die bekers en die bakke+ en die kanne van die drankoffer neersit; en die altydblywende brood+ moet daarop bly lê.
50 en die komme en die blussers+ en die bakke+ en die bekers+ en die vuurbakke,+ van suiwer goud, en die spilgate vir die deure+ van die binneste huis, dit is die Allerheiligste, en vir die deure+ van die huis van die tempel,+ van goud.