Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 37:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het hy die lampstaander+ van suiwer goud gemaak. Van dryfwerk het hy die lampstaander gemaak. Sy kante en sy arms, sy kelke, sy knoppe en sy bloeisels het daaruit voortgekom.+

  • Eksodus 40:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe het hy die lampstaander+ in die tent van samekoms gesit, teenoor die tafel, aan die suidekant van die tabernakel.

  • 1 Konings 7:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 en die lampstaanders,+ vyf regs en vyf links voor die binneste vertrek, van suiwer goud,+ en die bloeisels+ en die lampe+ en die snuiters,+ van goud,

  • Hebreërs 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want ’n eerste tentafdeling is gemaak,+ waarin die lampstaander+ en ook die tafel+ en die uitstalling van die brode+ was; en dit word “die Heilige”+ genoem.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel