Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 21:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Geen man van die saad van Aäron, die priester, aan wie ’n gebrek is, mag nader kom om Jehovah se vuuroffers aan te bied nie.+ Daar is ’n gebrek aan hom. Hy mag nie nader kom om die brood van sy God aan te bied nie.+

  • Numeri 16:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 as ’n gedagtenis vir die kinders van Israel, sodat geen vreemde+ man, wat nie uit die nageslag van Aäron is nie, nader sou kom om reukwerk voor Jehovah te laat rook nie,+ en sodat niemand soos Korag en sy vergadering sou word nie,+ net soos Jehovah vir hom deur middel van Moses gesê het.

  • Numeri 18:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En die Leviete moet die diens van die tent van samekoms verrig, en húlle moet verantwoording doen vir hulle oortreding.+ Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd in julle geslagte dat hulle geen erfdeel onder die kinders van Israel in besit moet kry nie.+

  • 2 Kronieke 26:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Toe het hulle teen koning Ussiʹa opgestaan+ en vir hom gesê: “Dit is nie u taak,+ o Ussiʹa, om vir Jehovah reukwerk te brand nie, maar dit is die taak van die priesters, die seuns van Aäron,+ die geheiligdes, om reukwerk te brand. Gaan uit die heiligdom uit; want u het ontrou gehandel, en dit bring u geen eer+ van die kant van Jehovah God nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel