Eksodus 30:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “En Aäron moet welriekende reukwerk+ daarop laat rook.+ Oggend na oggend, wanneer hy die lampe gereedmaak,+ moet hy dit laat rook. 1 Kronieke 23:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die seuns van Amram was Aäron+ en Moses.+ Maar Aäron is afgesonder+ om die Allerheiligste+ te heilig, hy en sy seuns tot onbepaalde tyd, om offerrook+ voor Jehovah te laat opgaan, om hom te dien+ en om tot onbepaalde tyd in sy naam te seën.+ Hebreërs 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ook neem iemand hierdie eer nie uit sy eie nie,+ maar net wanneer hy deur God geroep word,+ net soos ook Aäron+ geroep is.
7 “En Aäron moet welriekende reukwerk+ daarop laat rook.+ Oggend na oggend, wanneer hy die lampe gereedmaak,+ moet hy dit laat rook.
13 Die seuns van Amram was Aäron+ en Moses.+ Maar Aäron is afgesonder+ om die Allerheiligste+ te heilig, hy en sy seuns tot onbepaalde tyd, om offerrook+ voor Jehovah te laat opgaan, om hom te dien+ en om tot onbepaalde tyd in sy naam te seën.+
4 Ook neem iemand hierdie eer nie uit sy eie nie,+ maar net wanneer hy deur God geroep word,+ net soos ook Aäron+ geroep is.