Eksodus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Jehovah se toorn teen Moses ontvlam, en hy het gesê: “Is Aäron, die Leviet, nie jou broer nie?+ Ek weet dat hy goed kan praat. En kyk, hy kom jou buitendien al tegemoet. Wanneer hy jou sien, sal hy beslis bly wees in sy hart.+ Psalm 99:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+ Hebreërs 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ook neem iemand hierdie eer nie uit sy eie nie,+ maar net wanneer hy deur God geroep word,+ net soos ook Aäron+ geroep is.
14 Toe het Jehovah se toorn teen Moses ontvlam, en hy het gesê: “Is Aäron, die Leviet, nie jou broer nie?+ Ek weet dat hy goed kan praat. En kyk, hy kom jou buitendien al tegemoet. Wanneer hy jou sien, sal hy beslis bly wees in sy hart.+
6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+
4 Ook neem iemand hierdie eer nie uit sy eie nie,+ maar net wanneer hy deur God geroep word,+ net soos ook Aäron+ geroep is.