Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 58:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Tog het hulle my dag na dag gesoek en behae getoon in die kennis van my weë,+ soos ’n nasie wat regverdigheid beoefen het en wat nie die geregtigheid van hulle God verlaat het nie,+ deurdat hulle my gedurig om regverdige oordele gevra het, terwyl hulle nader gekom het aan God in wie hulle behae gehad het:+

  • Johannes 8:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En as ek wel oordeel, is my oordeel waaragtig, omdat ek nie alleen is nie, maar die Vader wat my gestuur het, met my is.+

  • Hebreërs 4:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want ons het as ’n hoëpriester nie iemand wat nie met ons swakhede kan simpatiseer nie,+ maar iemand wat in alle opsigte soos ons op die proef gestel is, maar sonder sonde.+

  • Hebreërs 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, word ten behoewe van mense oor die dinge in verband met God aangestel,+ sodat hy gawes en offerandes vir sondes kan bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel