Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+

  • Jesaja 29:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Jehovah sê: “Omdat hierdie volk met hulle mond nader gekom het en hulle my net met hulle lippe verheerlik+ het en hulle hulle hart ver van my verwyder+ het en hulle vrees vir my ’n mensegebod word wat hulle geleer word,+

  • Esegiël 33:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En kyk! jy is vir hulle soos ’n lied van sinlike liefdes, soos iemand met ’n mooi stem en wat goed op ’n snaarinstrument speel.+ En hulle sal beslis jou woorde hoor, maar niemand doen dit nie.+

  • Matteus 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 ‘Hierdie volk eer my met hulle lippe, maar hulle hart is ver van my verwyderd.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel