15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+
2 en vir die profeet Jeremia gesê: “Mag ons versoek om guns asseblief voor u kom, en bid tog vir ons tot Jehovah u God,+ vir hierdie hele oorblyfsel, want ons het as min uit baie oorgebly,+ net soos u oë ons sien.
20 dat julle ’n oortreding teen julle siel begaan het,+ want julle het my na Jehovah julle God toe gestuur en gesê: ‘Bid vir ons tot Jehovah ons God; en vertel ons volgens alles wat Jehovah ons God sê, en ons sal dit beslis doen.’+