Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ook moet hy die reukwerk op die vuur plaas voor Jehovah,+ en die wolk van die reukwerk moet die deksel+ van die Ark, wat op die Getuienis+ is, oordek, sodat hy nie sterf nie.

  • Numeri 16:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 as ’n gedagtenis vir die kinders van Israel, sodat geen vreemde+ man, wat nie uit die nageslag van Aäron is nie, nader sou kom om reukwerk voor Jehovah te laat rook nie,+ en sodat niemand soos Korag en sy vergadering sou word nie,+ net soos Jehovah vir hom deur middel van Moses gesê het.

  • 1 Samuel 2:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En hy is uit al die stamme van Israel vir my uitgekies,+ om as priester te dien en op my altaar te klim+ om offerrook te laat opgaan, om ’n efod voor my te dra, sodat ek aan die huis van jou voorvader al die vuuroffers van die kinders van Israel kon gee.+

  • 1 Kronieke 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die seuns van Amram was Aäron+ en Moses.+ Maar Aäron is afgesonder+ om die Allerheiligste+ te heilig, hy en sy seuns tot onbepaalde tyd, om offerrook+ voor Jehovah te laat opgaan, om hom te dien+ en om tot onbepaalde tyd in sy naam te seën.+

  • Lukas 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 het hy volgens die plegtige gebruik van die priesteramp aan die beurt gekom om reukwerk te offer+ toe hy in die heiligdom van Jehovah ingegaan het;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel