Eksodus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Jehovah se toorn teen Moses ontvlam, en hy het gesê: “Is Aäron, die Leviet, nie jou broer nie?+ Ek weet dat hy goed kan praat. En kyk, hy kom jou buitendien al tegemoet. Wanneer hy jou sien, sal hy beslis bly wees in sy hart.+
14 Toe het Jehovah se toorn teen Moses ontvlam, en hy het gesê: “Is Aäron, die Leviet, nie jou broer nie?+ Ek weet dat hy goed kan praat. En kyk, hy kom jou buitendien al tegemoet. Wanneer hy jou sien, sal hy beslis bly wees in sy hart.+