-
1 Kronieke 21:12Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 of daar drie jaar hongersnood+ moet wees, of drie maande waarin jy voor jou teenstanders weggevee word+ en die swaard van jou vyande jou inhaal, of drie dae waarin die swaard van Jehovah,+ ja pes,+ in die land is, met Jehovah se engel wat verwoesting aanrig+ in die hele gebied van Israel.’ En sien nou wat ek die Een moet antwoord wat my stuur.”
-