Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Jehovah sal jou tref met tering+ en brandende koors en ontsteking en koorsige hitte en die swaard+ en verskroeiing+ en heuningdou,+ en hulle sal jou beslis agtervolg totdat jy vergaan het.

  • Deuteronomium 28:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “Jehovah sal jou tref met die swere van Egipte+ en met aambeie en ekseem en veluitslag, waarvan jy nie genees sal kan word nie.

  • 2 Samuel 24:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het Gad by Dawid gekom en hom vertel en vir hom gesê:+ “Moet daar vir jou sewe jaar hongersnood in jou land kom,+ of drie maande waarin jy voor jou teenstanders vlug,+ terwyl hulle jou agtervolg, of drie dae waarin daar pes in jou land is?+ Weet dan nou en sien wat ek die Een sal antwoord wat my stuur.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel