37 En toe hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref,+ en hulle het vir Petrus en die res van die apostels gesê: “Manne, broers, wat moet ons doen?”+
15 Dit is juis hulle wat toon dat die wese van die wet in hulle harte geskrywe staan,+ terwyl hulle gewete+ saam met hulle getuig en hulle eie gedagtes hulle onderling beskuldig+ of selfs verontskuldig.
10 Want om op ’n goddelike wyse bedroef te wees, bewerk berou wat tot redding lei, waaroor ’n mens nie sal spyt wees nie;+ maar die droefheid van die wêreld bring die dood voort.+