Eksodus 30:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Jy moet ’n koperkom met sy kopervoetstuk maak, om in te was,+ en jy moet dit tussen die tent van samekoms en die altaar sit en water daarin gooi.+ Eksodus 38:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het hy die koperkom+ en sy kopervoetstuk gemaak, deur die spieëls te gebruik van die diensdoende vroue wat georganiseerde diens by die ingang van die tent van samekoms verrig het.+
18 “Jy moet ’n koperkom met sy kopervoetstuk maak, om in te was,+ en jy moet dit tussen die tent van samekoms en die altaar sit en water daarin gooi.+
8 Toe het hy die koperkom+ en sy kopervoetstuk gemaak, deur die spieëls te gebruik van die diensdoende vroue wat georganiseerde diens by die ingang van die tent van samekoms verrig het.+