Jeremia 17:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En julle mag op die sabbatdag geen vrag uit julle huise bring nie; en julle mag hoegenaamd geen werk doen nie.+ En julle moet die sabbatdag heilig, net soos ek julle voorvaders beveel het;+
22 En julle mag op die sabbatdag geen vrag uit julle huise bring nie; en julle mag hoegenaamd geen werk doen nie.+ En julle moet die sabbatdag heilig, net soos ek julle voorvaders beveel het;+