Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God.+ Jy mag geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou mak dier of jou inwonende vreemdeling wat in jou poorte is nie.+

  • Eksodus 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Ses dae moet jy jou werk doen;+ maar op die sewende dag moet jy jou daarvan onthou, sodat jou bul en jou esel kan rus en die seun van jou slavin en die inwonende vreemdeling hulleself kan verkwik.+

  • Levitikus 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘Ses dae mag werk gedoen word, maar op die sewende dag is ’n sabbat van volkome rus,+ ’n heilige byeenkoms. Julle mag géén werk doen nie. Dit is ’n sabbat vir Jehovah in al die plekke waar julle woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel