Eksodus 25:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “En hulle moet ’n Ark van akasiahout maak,+ twee en ’n half el lank en anderhalf el breed en anderhalf el hoog. Eksodus 25:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “En jy moet ’n tafel+ van akasiahout maak, twee el lank en ’n el breed en anderhalf el hoog. Eksodus 26:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “En jy moet die regopstaande paneelrame+ vir die tabernakel van akasiahout maak. Eksodus 27:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “En jy moet die altaar van akasiahout maak, vyf el lank en vyf el breed. Die altaar+ moet vierkantig wees, en drie el hoog. Eksodus 30:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En jy moet die draaghoute van akasiahout maak en hulle met goud oortrek.+ Eksodus 36:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Toe het hy vier akasiahoutpilare daarvoor gemaak en hulle met goud oorgetrek; hulle penne was van goud; en hy het vier silwervoetstukke daarvoor gegiet.+
10 “En hulle moet ’n Ark van akasiahout maak,+ twee en ’n half el lank en anderhalf el breed en anderhalf el hoog.
27 “En jy moet die altaar van akasiahout maak, vyf el lank en vyf el breed. Die altaar+ moet vierkantig wees, en drie el hoog.
36 Toe het hy vier akasiahoutpilare daarvoor gemaak en hulle met goud oorgetrek; hulle penne was van goud; en hy het vier silwervoetstukke daarvoor gegiet.+