Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 30:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En Aäron moet welriekende reukwerk+ daarop laat rook.+ Oggend na oggend, wanneer hy die lampe gereedmaak,+ moet hy dit laat rook.

  • Eksodus 39:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 en die goue altaar+ en die salfolie+ en die welriekende reukwerk+ en die skerm+ vir die ingang van die tent,

  • Psalm 141:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Mag my gebed soos reukwerk+ voor u berei word,+

      Die opheffing van my palms soos die aandgraanoffer.+

  • Lukas 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en die hele volksmenigte het op die uur van die reukoffer buite gebid.+

  • Openbaring 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ’n ander engel het daar aangekom en by die altaar+ gaan staan met ’n goue reukwerkhouer; en ’n groot hoeveelheid reukwerk+ is vir hom gegee om dit saam met die gebede van al die heiliges op die goue altaar te offer wat voor die troon was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel