18 En net toe hy klaar met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tafels van die Getuienis+ gegee, kliptafels waarop die vinger+ van God geskryf het.
29 En toe Moses teen die berg Siʹnai afklim, was die twee tafels van die Getuienis in die hand van Moses toe hy teen die berg afklim,+ en Moses het nie geweet dat die vel van sy gesig glinster omdat hy met hom gepraat het nie.+