Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 16:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Net soos Jehovah Moses beveel het, het Aäron dit voor die Getuienis+ neergesit as iets wat bewaar moes word.

  • Eksodus 31:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En net toe hy klaar met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tafels van die Getuienis+ gegee, kliptafels waarop die vinger+ van God geskryf het.

  • Eksodus 40:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarna het hy die Getuienis+ geneem en dit in die Ark+ gesit en die draaghoute+ van die Ark ingesteek en die deksel+ bo-op die Ark gesit.+

  • Numeri 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarna het Jehovah vir Moses gesê: “Sit Aäron se staf+ terug voor die Getuienis as iets wat bewaar moet word as ’n teken+ vir die kinders van opstandigheid,+ sodat hulle murmureringe teen my kan ophou, dat hulle nie sterf nie.”

  • Deuteronomium 31:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Julle moet hierdie wetboek+ neem en dit langs die ark+ van die verbond van Jehovah julle God neersit, en dit sal daar as ’n getuie teen julle dien.+

  • 1 Konings 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daar was niks in die Ark nie behalwe die twee kliptafels+ wat Moses in Horeb daarin gesit het,+ toe Jehovah met die kinders van Israel ’n verbond gesluit het+ by hulle uittog uit Egipteland.+

  • Hebreërs 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel