Eksodus 12:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En die Egiptenaars het die volk begin aanspoor, om hulle gou+ uit die land te stuur, “want”, het hulle gesê, “ons almal is so goed as dood!”+ Psalm 105:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hy het hulle hart laat verander, om sy volk te haat,+Om listig teen sy knegte te handel.+
33 En die Egiptenaars het die volk begin aanspoor, om hulle gou+ uit die land te stuur, “want”, het hulle gesê, “ons almal is so goed as dood!”+