Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 17:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het die kinders van Josef gesê: “Die bergstreek is nie vir ons genoeg nie, en daar is strydwaens+ met ystersense onder al die Kanaäniete wat in die land van die laagvlakte woon, dié wat in Bet-Sean+ en sy afhanklike dorpe is sowel as dié wat in die laagvlakte van Jisʹreël+ is.”

  • Rigters 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die kinders van Israel het tot Jehovah begin roep,+ want hy het negehonderd strydwaens met ystersense+ gehad, en hy het die kinders van Israel twintig jaar lank swaar onderdruk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel