20“As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande en jy perde en strydwaens sien,+ ’n volk wat talryker is as jy, moet jy nie vir hulle bang wees nie; want Jehovah jou God, wat jou uit Egipteland laat optrek het,+ is met jou.+
19 En Jehovah was voortdurend met Juda, sodat hy die bergstreek in besit geneem het, maar hy kon nie die bewoners van die laagvlakte uit hulle besitting verdryf nie, want hulle het strydwaens+ met ystersense gehad.+
3 En die kinders van Israel het tot Jehovah begin roep,+ want hy het negehonderd strydwaens met ystersense+ gehad, en hy het die kinders van Israel twintig jaar lank swaar onderdruk.+