Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hulle het die vreemde gode uit hulle midde begin verwyder+ en Jehovah gedien,+ sodat sy siel+ ongeduldig geraak het weens die moeite van Israel.+

  • 2 Konings 14:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Jehovah het beloof om die naam van Israel nie onder die hemel uit te wis nie.+ Gevolglik het hy hulle deur die hand van Jeroʹbeam, die seun van Joas, gered.+

  • Nehemia 9:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En in u oorvloedige barmhartigheid het u hulle nie uitgeroei+ of verlaat+ nie; want u is ’n genadige+ en barmhartige+ God.

  • Psalm 86:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar u, o Jehovah, is ’n barmhartige en genadige God,+

      Wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid.+

  • Jesaja 30:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En daarom sal Jehovah vol verwagting daarna uitsien om aan julle guns te betoon,+ en daarom sal hy opstaan om aan julle barmhartigheid te bewys.+ Want Jehovah is ’n God van oordeel.+ Gelukkig+ is almal wat in afwagting van hom bly.+

  • Klaagliedere 3:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Want hoewel hy droefheid veroorsaak het,+ sal hy ook beslis barmhartigheid bewys ooreenkomstig die oorvloed van sy liefderyke goedhartigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel