30 En jy moet die Urim+ en die Tummim in die borsstuk van regspraak sit, en hulle moet op Aäron se hart wees wanneer hy voor Jehovah ingaan; en Aäron moet voortdurend die regspraak+ van die kinders van Israel op sy hart dra voor Jehovah.
63 Gevolglik het die Tirsaʹta+ vir hulle gesê dat hulle nie van die hoogheilige dinge kon eet+ voordat ’n priester met Urim+ en Tummim opgestaan het nie.