Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Ten einde die sabbatdag te gedenk, om dit heilig te hou,+

  • Eksodus 31:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Ses dae mag werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit ’n sabbat van volkome rus.+ Dit is iets heiligs vir Jehovah. Elkeen wat op die sabbatdag werk doen, moet gewis doodgemaak word.

  • Eksodus 35:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Ses dae mag werk gedoen word,+ maar die sewende dag moet vir julle iets heiligs word, ’n sabbat van volkome rus vir Jehovah. Elkeen wat daarop werk doen, moet doodgemaak word.+

  • Levitikus 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘Ses dae mag werk gedoen word, maar op die sewende dag is ’n sabbat van volkome rus,+ ’n heilige byeenkoms. Julle mag géén werk doen nie. Dit is ’n sabbat vir Jehovah in al die plekke waar julle woon.+

  • Markus 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe het hy verder vir hulle gesê: “Die sabbat het ter wille van die mens in aansyn gekom,+ en nie die mens ter wille van die sabbat nie;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel