Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Ses dae moet jy jou werk doen;+ maar op die sewende dag moet jy jou daarvan onthou, sodat jou bul en jou esel kan rus en die seun van jou slavin en die inwonende vreemdeling hulleself kan verkwik.+

  • Deuteronomium 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 moet jy ses dae arbei en al jou werk doen.+

  • Lukas 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar in reaksie hierop het die presiderende beampte van die sinagoge, wat verontwaardig was omdat Jesus die genesing op die sabbat verrig het, vir die skare begin sê: “Daar is ses dae waarop werk gedoen behoort te word;+ kom dan daarop om genees te word, en nie op die sabbatdag nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel