12 “Ses dae moet jy jou werk doen;+ maar op die sewende dag moet jy jou daarvan onthou, sodat jou bul en jou esel kan rus en die seun van jou slavin en die inwonende vreemdeling hulleself kan verkwik.+
2 Ses dae mag werk gedoen word,+ maar die sewende dag moet vir julle iets heiligs word, ’n sabbat van volkome rus vir Jehovah. Elkeen wat daarop werk doen, moet doodgemaak word.+