9 “‘As iemand ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ moet hy vir seker doodgemaak word.+ Oor sy vader en sy moeder het hy ’n vloek uitgespreek. Sy bloed is op hom.+
17 Die oog wat ’n vader bespot en wat gehoorsaamheid aan ’n moeder verag+—die rawe van die stroomvallei sal dit uitpik en die kuikens van die arend sal dit opeet.