Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘As iemand ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ moet hy vir seker doodgemaak word.+ Oor sy vader en sy moeder het hy ’n vloek uitgespreek. Sy bloed is op hom.+

  • Deuteronomium 27:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘Vervloek is hy wat sy vader of sy moeder met veragting behandel.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

  • Spreuke 19:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Hy wat ’n vader sleg behandel en wat ’n moeder wegjaag,+ is ’n seun wat skandelik en smadelik optree.+

  • Spreuke 20:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wat iemand betref wat ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ sy lamp sal by die aanbreek van die duisternis uitgedoof word.+

  • Markus 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar julle sê: ‘As ’n mens vir sy vader of sy moeder sê: “Enigiets wat ek het waardeur u voordeel van my kan ontvang, is korban+ (dit wil sê ’n gawe wat aan God gewy is+)”’—

  • 2 Timoteus 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want mense sal liefhebbers van hulleself wees, liefhebbers van geld, aanmatigend, hoogmoedig, lasteraars, ongehoorsaam aan ouers,+ ondankbaar, dislojaal,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel