Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar Rispa, die dogter van Ajja,+ het saklinne+ geneem en dit vir haar op die rots uitgesprei van die begin van die oes af totdat daar water uit die hemel op hulle neergestort het;+ en sy het nie toegelaat dat die voëls+ van die hemel bedags op hulle rus nie, en ook nie die wilde diere+ van die veld snags nie.

  • Joël 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Omgord julle en slaan op julle bors,+ priesters. Weeklaag, dienaars van die altaar.+ Kom in, bring die nag in saklinne deur, dienaars van my God; want van die huis van julle God is graanoffer+ en drankoffer teruggehou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel