Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarop het Joʹsafat bang geword+ en sy aangesig daarop gerig om Jehovah te soek.+ En hy het vir die hele Juda ’n vas+ uitgeroep.

  • Nehemia 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En op die vier-en-twintigste dag van hierdie maand+ het die kinders van Israel bymekaargekom met gevas+ en in saklinne+ en met grond+ op hulle.

  • Ester 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En in al die verskillende regsgebiede,+ waar die koning se woord en sy wet ook al gekom het, was daar groot rou+ onder die Jode en ’n gevas+ en ’n gehuil en ’n geweeklaag. Ja, sak+ en as+ is vir baie as ’n slaapbank uitgesprei.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel