Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “‘As jou broer verarm en ’n deel van sy besitting moet verkoop, dan moet ’n terugkoper wat na aan hom verwant is, kom en terugkoop wat sy broer verkoop het.+

  • Deuteronomium 25:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “As broers bymekaar woon en een van hulle gesterf het sonder dat hy ’n seun het, moet die vrou van die dooie nie daarbuite ’n vreemde man s’n word nie. Haar swaer moet na haar toe gaan, en hy moet haar as sy vrou neem en die swaershuwelik met haar sluit.+

  • Rut 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hy gesê: “Wie is jy?” En sy het gesê: “Ek is Rut, u slavin, en u moet die slip van u kleed oor u slavin uitsprei, want u is ’n terugkoper.”+

  • Rut 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En al is dit dan nou ’n feit dat ek ’n terugkoper is,+ is daar ook ’n terugkoper wat nader verwant is as ek.+

  • Efesiërs 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Deur middel van hom het ons die bevryding deur ’n losprys deur die bloed+ van daardie een, ja, die vergifnis+ van ons oortredings, volgens die rykdom van sy onverdiende goedhartigheid.+

  • Hebreërs 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Aangesien die “jong kinders” dan deelgenote van bloed en vlees is, het hy ook eweneens dieselfde dinge deelagtig geword,+ om deur sy dood+ die een tot niet te maak+ wat die vermoë het om die dood te veroorsaak,+ dit is die Duiwel;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel