Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Jehovah het voor sy aangesig verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n barmhartige+ en genadige+ God, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en waarheid,+

  • Rut 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Uiteindelik het Naoʹmi vir haar twee skoondogters gesê: “Gaan, keer terug, elkeen na die huis van haar moeder. Mag Jehovah liefderyke goedhartigheid teenoor julle bewys,+ net soos julle dit teenoor die manne wat nou dood is en teenoor my bewys het.+

  • Psalm 36:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hoe kosbaar is u liefderyke goedhartigheid tog, o God!+

      En in die skaduwee van u vleuels soek die mensekinders toevlug.+

  • Psalm 62:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ook liefderyke goedhartigheid behoort aan u, o Jehovah,+

      Want u vergeld elkeen volgens sy werk.+

  • Klaagliedere 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Dit is die dade van liefderyke goedhartigheid+ van Jehovah dat ons nie aan ons einde gekom het nie,+ want sy barmhartighede sal beslis nie tot ’n einde kom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel