13 Maar as die man rein was of nie op reis was nie en nagelaat het om die pasgaoffer te berei, dan moet dié siel uit sy volk uitgeroei word,+ want hy het die offer van Jehovah nie op die vasgestelde tyd daarvoor aangebied nie. Dié man moet verantwoording doen vir sy sonde.+