3 Ja, onder hulle het ons almal ons vroeër in ooreenstemming met die begeertes van ons vlees gedra,+ terwyl ons die dinge gedoen het wat volgens die wil van die vlees+ en die gedagtes was, en ons was van nature kinders van die gramskap,+ net soos die res.